In Dinsdag, 26 Augustus, se LandbouRadio kan jy hierna uitsien:
- Johan Gunter praat met die besturende direkteur van Cape Karoo International, Francois de Wet, oor die volstruisbedryf en die verwerking van leer.
- Professor Charlie Reinhardt gesels oor olieboom.
- Christal-Lize Muller praat met die jong beesteler Kyla Scholtz van Scholtz Brangus oor hulle sukses.
- En Maretha Vermaak van die Verbruikersopvoedingsprojek van Melk SA, gesels oor suiwel en hartgesondheid.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.




