Tag: rooivleisbedryf
RSG Landbou: 20 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media
Prysoordrag in die rooivleiswaardeketting bly ‘n veelbesproke onderwerp. Dr Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie beantwoord die volgende vrae: Neem die kleinhandelspryse af wanneer karkaspyse...
Uitvoer: Rooivleisprodusente se paspoort tot welvaart
Estimated reading time: 3 minutes
Dit gaan moeilik in die veebedryf en produsente se bydrae tot die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het die afgelope paar jaar...
Vleisinvoere uit Namibië: Wat sê die syfers?
Estimated reading time: 8 minutes
Johnny en Ilze Coetzee van die plaas Paauwvontein, tussen Olifantshoek en Groblershoop, sê boerdery in hulle omgewing se kontantvloei...
RSG Landbou: 21 Mei 2024 – geborg deur Nutrico
Die rooivleisbedryf het die afgelope 10 jaar nie na wense gegroei nie. Bykomend tot hierdie uitdaging is daar ook druk op die produsent en...
Die toekoms van rooivleis: ‘n Padkaart vir volhoubare verandering
Estimated reading time: 7 minutes
Verandering is noodsaaklik in die rooivleisbedryf. Dit was die kernpunt wat deur verskeie sprekers beklemtoon is tydens 'n boeredag...
Rooivleiskwessies onder die soeklig in Potchefstroom
Estimated reading time: 5 minutes
Die Mooirivier-studiegroep in Potchefstroom het onlangs 'n paneelbespreking by Bovivet gehou waar kwessies wat speenkalfprodusente in die rooivleisbedryf raak,...
Voerkraalsiektes wat vermy moet word
Estimated reading time: 7 minutes
Siektetoestande in ’n voerkraal kan vinnig groot afmetings aanneem, aangesien hoë konsentrasies diere in betreklike klein spasies aangehou word.
Dr...
Safja wys sy karkas- en skoukampioene aan
Estimated reading time: 6 minutes
Die Suid-Afrikaanse Vetveebeoordelaarsvereniging (Safja) bereik sukses in sy missie om die bedryf saam met rooivleisprodusente te bevorder. Malcolm Moodie,...
RSG Landbou: 27 Februarie 2024 – geborg deur Pioneer
Konsortium Merino het op 14 Februarie hul 100ste produksieveiling aangebied waar 500 ramme onder die hamer gekom het. Jakkie Nel wat by meer as...
Die verhoogde vraag na rooivleis
Estimated reading time: 5 minutes
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en ander rolspelers in die rooivleiswaardeketting, het Visie 2030 opgestel met die doel om die bedryf met...