Tuesday, February 4, 2025
Home Tags Landbou

Tag: landbou

Kuilvoermeester tree af

Estimated reading time: 3 minutes Dr Robin Meeske, Suid-Afrika se voorste kuilvoerkenner, het op 30 Augustus 2024 die tuig by die Outeniqua-navorsingstasie by George neergelê....

Lupiene as prikkelvoer vir skape – iets besonders

Estimated reading time: 6 minutes Die doel van prikkelvoeding is hoofsaaklik om ooivrugbaarheid (aantal ooie beset) asook ovulasietempo (getal eiselle afgeskei) te verhoog. Hierdie konsep...

Samic-karkaskompetisie 2024: Wenkarkas raak-raak aan 100%

Estimated reading time: 3 minutes Die beste vleiskarkasse in die land het weer erkenning geniet tydens die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfsmaatskappy (Samic) se 27ste nasionale karkaskompetisie wat...

Veerasse skitter by Thabazimbi-skou

Estimated reading time: 3 minutes Die Thabazimbi Landbou en Nywerheidskou wat tussen 22 en 27 Julie plaasgevind het, was weer ’n lushof vir beesliefhebbers en...

Nasionale SA Merino-veiling: Pronkstuk van die Merinobedryf

Estimated reading time: 2 minutes Altesaam 46 Merinoramme is by vanjaar se nasionale Merino-veiling, wat op 16 Augustus by die Botaniese Sport-kompleks op Graaff-Reinet gehou...

Oorgangskoeie kry aandag by Kemin-suiweldag

Estimated reading time: 3 minutes Die gesondheid en prestasie van oorgangskoeie was die fokus van ’n insiggewende suiweldag wat op 1 Augustus deur Kemin aangebied...

Marlow Alumni-boeredag: Dis aansteeklik om deel van landbou te wees

Estimated reading time: 2 minutes Die jaarlikse boeredag-naweek van die Hoër Landbouskool Marlow wat op 2 en 3 Augustus plaasgevind het, was vanjaar des te...

Hane kraai koning by Mpumalanga-pluimveeklub se skou

Estimated reading time: 2 minutes Die Mpumalanga-pluimveeklub se Haneskou vir 2024 is onlangs met groot sukses in Middelburg aangebied. Die skou het met 11 uitstallers...

Die koste van presisieboerdery: Is dit die voordele werd?

Estimated reading time: 7 minutes Presisieboerdery is meer algemeen in gewasproduksie en behels die gebruik van tegnologie soos globale posisioneringstelsels (GPS) of outomatisering van boerdery-aktiwiteite....

Kemin-voerkraaldag bekyk volhoubaarheid

Estimated reading time: 4 minutes Kemin SA se jaarlikse voerkraaldag by sy hoofkantoor in Gauteng het weer groot aftrek gekry en meer as 400 mense...