Tag: knopvelsiekte
Veeplaas Julie 2026
In die Julie-uitgawe van Veeplaas kyk ons na die uiteenlopende realiteite wat vandag se veeprodusente in die gesig staar, insluitend die naderende El Niño-verskynsel...
LandbouRadio: 2 April 2026
In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en...
Nasionale RPO oor dieregesondheid – Februarie 2026
Estimated reading time: 1 minuteDr Frikkie Mare, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels met AgriOnAir-luisteraars oor die uitdagings en dieresiektes waarmee...
RSG Landbou: 8 Januarie 2026 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor knopvelsiekte, ons kry terugvoer oor ‘n bek-en-klouseer werksessie wat in Desember deur dr Bastiaan...
LandbouRadio: 22 Desember 2025
Estimated reading time: 1 minuteIn Maandag, 22 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Onkruidkenner, Prof Charlie Reinhardt, praat oor nuwe en tradisionele...
Strategiese voorkoming van DDS en knopvelsiekte
Estimated reading time: 5 minutesBeeste in Suid-Afrika word veral in die somer en vroeë herfs ernstig bedreig deur drie-dae-stywesiekte (DDS) en knopvelsiekte. Hierdie virusverwante...
LandbouRadio: 24 September 2025
In LandbouRadio op Woensdag, 24 September:Die Skaapherder, Leon Kruger, bespreek kondisietellings.In die volgende aflewering van ons reeks oor aalwurms, gesels Zakheleni Dube, ‘n senior...
RSG Landbou: 16 November 2023 – geborg deur Antrovet
Knopvelsiekte is ‘n virussiekte wat deur bytende insekte oorgedra word. Dr Johann Stadler van Antrovet gee raad oor die behandeling en moontlike voorkomende stappe...
Beginsels vir die beheer van virussiektes
Hoewel knopvelsiekte en vratte totaal van mekaar verskil, word die twee toestande tog soms verwar. Albei toestande word deur virusse veroorsaak, maar knopvelsiekte word...


