Tag: Kleinvee
Nasionale SA Merino-veiling: Pronkstuk van die Merinobedryf
Estimated reading time: 2 minutes
Altesaam 46 Merinoramme is by vanjaar se nasionale Merino-veiling, wat op 16 Augustus by die Botaniese Sport-kompleks op Graaff-Reinet gehou...
Behou hoë reproduksiesyfers met behulp van prulfout-identifisering
Estimated reading time: 4 minutes
Produsente moet weet watter aspekte van veeboerdery uiteindelik tot inkomste bydra. Geldmors is nie ‘n opsie nie. Een aspek is...
Metodiek vir die beoordeling van kleinvee: ‘n Benadering tot beoordeling in...
Estimated reading time: 4 minutes
In hierdie uitgawe van Veeplaas, kom ons meer te wete oor die eienskappe waaraan ’n beoordelaar moet voldoen voordat...
’n Passie vir data laat die Yari-stoeterye gedy
Estimated reading time: 6 minutes
Yusuf Ravat het ’n passie vir data. Dit help hom om sy drie stoeterye optimaal te bestuur en die...
Shongololo: Waar die Boerbokke boer in die berge
Estimated reading time: 7 minutes
Boerbokke in die Shongololo-stoetery word met dieselfde presisie as die eksotiese wild op dié plaas geteel, om diere wat...
Geslagsbepaling by vee met behulp van gesekste semen
Die gebruik van konvensionele semen vir kunsmatige inseminasie (KI) lei gewoonlik tot ’n nageslag met ’n 50% kans om óf manlik óf vroulik gebore te word....
Die sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 6: Aanvullende voeding
Die begrippe ‘aanvullende voeding’ en ‘byvoeding’ word dikwels as sinonieme gebruik, wat dit nie is nie. Eenvoudig gestel is byvoeding ’n plaasvervanger vir ’n...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 7: Gesondheidsbestuur
Baie is op die spel by die bestuur van kleinvee en bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom. In my laaste artikel oor...
Sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 3: Veldbeweiding
Estimated reading time: 6 minutes
Veeboere word met baie uitdagings gekonfronteer, waarvan wisselvallige klimaatstoestande en produkpryse waarskynlik die belangrikste is. Die wisselvalligheid kan ten...
Keer absesse met streng higiënebestuur
Absesse by skape en bokke is nie net pynlik vir die diere nie, maar kan ’n vernietigende uitwerking op die produsent se inkomste hê....