Tag: inenting
RSG Landbou: 11 Maart 2026 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor gebruikte sampioene as veevoer, Hotspot Cattle se streng seleksiekriteria en ons hoor van...
Slim inenting vir gesonder skape
Estimated reading time: 5 minutes
Inentings is hoofsaaklik op skape se spesifieke behoeftes en weidingsgewoontes gegrond en waar daar nie ekstensief geboer word nie, is...
Die waarde van ’n inentingsprogram vir beeste
Estimated reading time: 6 minutes
Die ernstige risiko van siekte-uitbrekings noodsaak ‘n inentingsprogram vir jou beeste.
Deur in te ent beskerm produsente nie net hul...
LandbouRadio: 20 Januarie 2026
In Dinsdag, 20 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan Gunter gesels met Chris Burger van Marula Game, 2025 se wildboer van...
LandbouRadio: 10 Desember 2025
In Woensdag, 10 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol program:
Leon die skaapherder bied weer sy Woensdagwenke, die keer oor lammers wat...
BEK: Nasionale kudde-inenting op pad
Estimated reading time: 1 minute
Daar is lig in die bek-en-klouseer (BEK)-tonnel! Die minister van landbou, John Steenhuisen, het Woensdag 26 November, tydens die leierskap-...
RSG Landbou: 24 November 2025
In vandag se RSG Landbou is daar meer oor hoe om die regte laboratorium vir ontledings te identifiseer, dr Danie Odendaal gesels oor inentingspraktyke...
Stoetbedryf staan saam
Estimated reading time: 3 minutes
SA Stamboek en die LRF het die strydbyl begrawe vir ‘n groter saak: Die oorlewing van die Suid-Afrikaanse stoetbedryf.
Die Suid-Afrikaanse...
Om die BEK-rubicon te kruis of nie
Estimated reading time: 10 minutes
Die Suid-Afrikaanse veebedryf staan voor ’n waterskeiding wat die landskap fundamenteel kan verander indien die regte besluite nie dringend geneem...
Astral-groenlig gee inspuiting van hoop vir hoenderbedryf
Estimated reading time: 3 minutes
Na meer as ’n jaar het ’n enkele Suid-Afrikaanse hoenderplaas die regering se seën ontvang om teen voëlgriep in te...
