Home Tags Graanmarkte

Tag: graanmarkte

LandbouRadio: 12 Junie 2025

In Donderdag, 12 Junie, se LandbouRadio: Benjamin Bosch van Bonsmara SA vertel meer oor hul veilingseisoen wat voorlê. Daar is ‘n gesprek met dr Andries Daniels...

LandbouRadio: 5 Junie 2025

Donderdag, 5 Junie, se LandbouRadio-spyskaart lyk so: Nico Pieterse van Syferfontein Bonsmaras vertel meer oor hulle veiling op 12 Junie. Dr Johnny van der Merwe van...

LandbouRadio: 29 Mei 2025

In Donderdag, 29 Mei, se LandbouRadio trakteer ons jou op die volgende: Daar is ‘n gesprek met Corné Henning, voorsitter van Verkykerskop-boerevereniging oor hulle...

LandbouRadio: 22 Mei 2025

In Donderdag, 22 Mei, is daar meer oor die volgende in LandbouRadio: Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), praat oor die verbod...

LandbouRadio: 15 Mei 2025

Dis wat op jou wag in Donderdag, 15 Mei, se LandbouRadio: Ons vertel jou als oor die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap. Hugo Lochner van Plaas Media gesels...

LandbouRadio: 8 Mei 2025

Hier is die spyskaart vir Donderdag, 8 Mei, se LandbouRadio: Professor Johan Strauss, senior wetenskaplike by die Wes-Kaapse Departement van Landbou praat oor kontantgewasproduksie in...

LandbouRadio: 1 Mei 2025

In vandag se LandbouRadio: Ons vind meer uit oor die uitslag van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie-been by die Bloemskou. Dr Johnny van...

LandbouRadio: 24 April 2025

Hierna kan jy uitsien in vandag se LandbouRadio: Die redakteur van Stockfarm, Izak Hofmeyr, praat oor mense se beskouing van perde. ‘n Dorperboer van Kenhardt,...

LandbouRadio: 10 April 2025

In vandag se LandbouRadio: Ons praat met Roelie van Reenen van Beefmaster oor die toekoms van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika. ‘n Voedingskundige by Feedtek, Alheit...

LandbouRadio: 3 April 2025

Dis wat jy kan verwag in vandag se LandbouRadio: Jompie Burger, direkteur van Cultures For U, vertel ons hoe om jogurt te maak. Dr Johnny van...