LandbouRadio: 5 Junie 2025

Donderdag, 5 Junie, se LandbouRadio-spyskaart lyk so:

  • Nico Pieterse van Syferfontein Bonsmaras vertel meer oor hulle veiling op 12 Junie.
  • Dr Johnny van der Merwe van AMT se gereelde graanmarknuus is ook aan die beurt.
  • Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor die belangrike aspekte van bek-en-klouseer-uitbrekings in Suid-Afrika wat dringend in plek gestel moet word.
  • En dan gesels ons met James Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie oor die belangrikheid van ‘n dienskontrak.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...