Dis wat jy kan verwag in vandag se LandbouRadio:
- Jompie Burger, direkteur van Cultures For U, vertel ons hoe om jogurt te maak.
- Dr Johnny van der Merwe, besturende direkteur van AMT gee sy weeklikse beskouing van die graanmarkte.
- Ek gesels met prof Martin Steyn van die Universiteit van Pretoria, oor die gebruik van satelliettegnologie in die aartappelbedryf.
- En Meyer Louw, ‘n regsadviseur van die LWO-werkgewersorganisasie praat oor hoe om ontslag in die werksplek regverdig te hanteer.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





