Tag: graanbedryf
LandbouRadio: 10 Maart 2025
In vandag se LandbouRadio:
Monique Vlok van die Sandveld Aartappelkwekersorganisasie praat oor die streek se bydrae tot aartappelproduksie in die land.
Gjalt Hooghiemstra van Subtropico-markagente praat...
LandbouRadio: 13 Februarie 2025
Skakel vandag in op LandbouRadio vir meer oor die volgende onderwerpe:
Ons sit ons gespreksreeks oor perde voort en praat oor werks-, plesier-, en sportperde.
Dr...
Die landboubedryf vanuit alle hoeke bekyk op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Grain SA’s Grow for...
RSG Landbou: 8 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media
Die AGOA-ooreenkoms met die VSA kom onder bespreking. Wolfe Braude van Agbiz verduidelik watter voordele dit reeds vir Suid-Afrika inhou en hoe deelname versterk...
Boere verheug oor nuwe koringtarief
Estimated reading time: 3 minutes
’n Nuwe koringtarief van R176/ton is op 18 Julie in die Staatskoerant aangekondig en is sedert 19 Julie van krag....
Franse verkenners besoek Suid-Afrika
Estimated reading time: 3 minutes
’n Franse verkennerskorps is tans op besoek in Suid-Afrika om die moontlikheid van ’n landbou-studietoer oor Desember te ondersoek.
Dit sal...
RSG Landbou: 29 April 2024 – geborg deur AECI Plant Health
Rhizobium, ‘n bakterie wat binne plantselle voorkom, verseker dat daar aan die plant se stikstofbehoeftes voldoen word. Stephan Downy van AECI Plant Health gesels...
RSG Landbou: 17 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa
Dis peerseisoen in Suid-Afrika en Tru-Cape moedig verbruikers aan om die uniekheid van die Abate Fetel-kultivar te ontdek. Buks Nel en Henk Griessel vertel...
Waak teen ’n té hoë inname van lupiene
Estimated reading time: 4 minutes
Die gebruik van lupiene as wisselbougewas in graanproduksiegebiede, veral in die Wes-Kaap, was ‘n algemene praktyk in Suid-Afrika.
Die uitbreek...
Só loop graanmarkte en voerpryse saam
Estimated reading time: 5 minutes
Stygende graanpryse laat graanboere juig, maar veeboere kreun.
“Graan is beslis die grootste bron van energie in voer,” sê dr...