Home Tags Beeste

Tag: beeste

Die waarde van ’n inentingsprogram vir beeste

Estimated reading time: 6 minutes Die ernstige risiko van siekte-uitbrekings noodsaak ‘n inentingsprogram vir jou beeste. Deur in te ent beskerm produsente nie net hul...

Data laat Boshoek se Bovelders voor loop

Estimated reading time: 7 minutes Die Boshoek Bovelderkudde bestaan al meer as 50 jaar. Paul van Niekerk, wat al meer as 40 jaar op Boshoek...

Waterbehoeftes in intensiewe en ekstensiewe veeproduksiestelsels

Estimated reading time: 6 minutes Geen fisiologiese funksie in die dierlike liggaam kan sonder water plaasvind nie. Die daaglikse waterinname van skape in beide ekstensiewe en...

Die geheim van goeie somatiese seltellings in ‘n melkkudde

Estimated reading time: 4 minutes Etienne Zeeman van die plaas, Leeurivier, naby Swellendam produseer Jersey-melk van weidings af. Die laaste vyf uit sewe jaar het...

Bulvoeding in die dekseisoen: Ontsluit nuwe potensiaal met goeie beginsels

Estimated reading time: 4 minutes Die voeding van bulle is ’n belangrike faktor in terme van doeltreffende voortplanting en genetiese vordering van ’n bemarkbare kudde. ’n...

Aanvulling vir oorwintering: Moenie geil weidings oorskat nie

Veeboere in groot dele van die land gaan dié winter met geil weidings in hul kampe tegemoet ná wydverspreide, goeie reën. Die voedingswaarde van...

Brusellose by beeste: ’n Komplekse probleem

Die vraag kan met reg gevra word of die voorkoms van beesbrusellose buite beheer is, soos onlangs in mediaberigte gerapporteer is. In ’n tyd...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir COVID-19 word tans wêreldwyd gedebatteer, met kenners wat verdeeld is oor menslike...

Le Roc Brangus: ’n Passie vir teling en ’n kop vir...

Toe die rooi Branguskoei, LR17165, vanjaar as opperste vroulike dier by die Nasionale Branguskampioenskappe aangewys is, was dit vir hom die bevestiging van die...

Hugenoot-stoet maak sy merk in die Bosveld

As ’n mens se teeldoelwit is om baie en goeie beesvleis met funksioneel doeltreffende diere in die Bosveld van Limpopo te produseer, is Hugenootbeeste...