Monday, December 16, 2024
HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

RSG Landbou: 16 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die 2024 Textile Exchange-kongres is in Oktober vanjaar in die VSA aangebied. In vangoggend se RSG Landbou deel Deon Saayman van Cape Wools sy...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 12 Desember 2024 – geborg deur BKB

Agbiz, die Landboubesigheidskamer, het die 2024 International Food and Agribusiness Management Association kongres in Brasilië, bygewoon. Ons gesels in vanoggend se RSG Landbou met...

RSG Landbou: 11 Desember 2024 – geborg deur BKB

Algemene veiligheidsaspekte en wetlike vereistes wat van toepassing is in terme van beroking en plaagbeheer in die graanbedryf het onder bespreking gekom tydens nog ‘n...

RSG Landbou: 10 Desember 2024 – geborg deur BKB

Die plaaslike hoenderbedryf het in 2023 ‘n uitdagende jaar beleef, maar goed herstel in 2024. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging brei ook uit...

RSG Landbou: 9 Desember 2024 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou kyk ons saam met Johan Stumpf van die BKB Groep terug na die afgelope jaar se hoogtepunte. Dié groep...

RSG Landbou: 5 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Tweekop Boerdery van Heidelberg in die Wes-Kaap, is vanjaar deur die Landbounavorsingsraad aangewys as die middelskaalse Meestersuiwelboer van die Jaar. Ons gesels met Pieter...

RSG Landbou: 4 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die hoogtepunt van die 2024 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie was op 27 November in Pretoria. Wenners van die verskeie kategorieë soos mielies, hawer en...

RSG Landbou: 3 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Alkohol- en dwelmmisbruik in die werksplek, en meer spesiek die graanbergingsektor, was onlangs ‘n onderwerp van bespreking tydens ‘n SHEQ-seminaar wat deur Agbiz Grain...

RSG Landbou: 2 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die plaaslike sitrusbedryf kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Ons gesels met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse sitruskwekersvereniging, Gerrit van der Merwe....

RSG Landbou: 28 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Die meeste landboukoöperasies is na 1994 in maatskappye omskep. Daar is slegs twee oor en SSK, oftewel Sentraal-Suid Koöperasie, met hul hoofkantoor in Swellendam,...

RSG Landbou: 27 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Wenners, wenners, wenners! Dis waarop ons fokus in vanoggend se RSG Landbou. Die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar is verlede week in...

RSG Landbou: 26 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Voermol het op 13 November hul Bees- en Skaapboer van die Jaar aangewys. Kenny Crampton verduidelik wat die doel van dié toekennings is en...

RSG Landbou: 25 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Rooivleisprodusente-organisasie in die Vrystaat het onlangs strategiese samewerkingsooreenkomste met ander rolspelers gesluit om, deur ‘n gesamentlike fokus, die uitdagings met veediefstalvoorkoming, te oorkom....

RSG Landbou: 21 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Valeska van Schoor, ‘n groenteboer van Rayton naby Pretoria, is vanjaar aangewys as die Agri Gauteng Jongboer van die Jaar. Sy is ‘n ingenieur...

RSG Landbou: 20 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Hoekom is dit so belangrik vir werkgewers om die korrekte proses te volg voor ʼn werknemer ontslaan word en watter rol speel die Kommissie...

RSG Landbou 19 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Volgens Egiptiese muurskilderye is daar al in 1200 tot 1500 voor Christus kuilvoer gemaak. So sê Sjoerd ten Cate van Feedtek. Ons gesels verder...

RSG Landbou 18 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Osplaat Boerdery in die Jansenville-distrik was onlangs die plek waar Boerbokramme vir die volgende fase van die Oos-Kaap Boerbokklub-veldramprojek, gekeur is. Projekbestuurder, Marlé Slabbert,...

RSG Landbou: 14 November 2024 – geborg deur Nutrico

Die Suid-Afrikaanse Vetveebeoordelaarsvereniging, oftewel SAFJA, se skoue lewer vanjaar top gehalte beeste. Ons het by die Leniesdeel- en Tlakgaming-vetveeskou met Andrew Adams daaroor gesels. Daar...

RSG Landbou: 13 November 2024 – geborg deur Nutrico

In vanoggend se RSG Landbou kuier ons op die plaas, Spekboomberg in die Cradock-distrik, by Andrew Jordaan en sy seun. Hulle is hoofsaaklik Merino-boere...

RSG Landbou: 12 November 2024 – geborg deur Nutrico

Die rol van aminosure by gewasse kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Kenny Beeton van Nutrico beantwoord ‘n paar vrae. Dan bied...

RSG Landbou: 11 November 2024 – geborg deur Nutrico

Die RMIS, oftewel die Red Meat Industry Services, het op 1 November die eerste fase van die naspeurbaarheidsplatform bekendgestel. Dit skop af met die identifikasie...

RSG Landbou: 7 November 2024 – geborg deur BKB

Die Graan SA Graanprodusent van die Jaar is op 1 November aangewys. Ons luister wat dié boer van die Middelburg-omgewing oor hul prestasie te...

RSG Landbou: 6 November 2024 – geborg deur BKB

Wat is die waarde van veldbultoetse? Nuwe telers het onlangs by die Hoogland Simmentaler-studiegroep in Bethlehem meer hieroor uitgevind. In ons laaste gesprek oor die...

RSG Landbou: 5 November 2024 – geborg deur BKB

Innovasie in die wêreld van landbouhandel om kompeterend te bly, kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Yolanda Coleske van BKB Retail brei...

RSG Landbou: 4 November 2024 – geborg deur BKB

Op 28 November vind vanjaar se LNR Vleisbeestoekennings plaas en in hierdie week se RSG Landbou vind ons meer uit oor ván die kategorieë....

RSG Landbou: 31 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Willie Storm, ’n beesboer in die Olifantshoek-omgewing in die Noord-Kaap, is bekend vir sy sukses met die verwydering van indringerplante in sy weidingsgebied en...

RSG Landbou: 29 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die 2024 Klimaatslim Ambassadeur, Charl Saunderson, het onlangs tydens ‘n boeredag op sy plaas verduidelik dat die sukses van sy boerdery in die Kenhardt-omgewing,...

RSG Landbou: 30 Oktober – geborg deur AECI Plant Health

Peste en plae kan voorkom word wanneer gesonde plante gekweek word. So sê Linda Greyling van AECI Plant Health. Sy verduidelik watter alternatiewe benadering...

RSG Landbou: 28 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

‘n Taakspan het vroeër in Oktober byeengekom om die implementering van ‘n naspeurbaarheidstelsel vir die lewendehawebedryf te bespreek. In Maandagoggend se RSG Landbou brei...