Wednesday, February 19, 2025
HomePodcastsRSG Landbou: 30 Oktober - geborg deur AECI Plant Health

RSG Landbou: 30 Oktober – geborg deur AECI Plant Health

Peste en plae kan voorkom word wanneer gesonde plante gekweek word. So sê Linda Greyling van AECI Plant Health. Sy verduidelik watter alternatiewe benadering gevolg kan word om minder van chemiese middels afhanklik te wees.

Die LRF het ses faktore in die rooivleisbedryf geïdentifiseer waaraan hulle aandag gee en Kobus Bester brei hieroor uit.

Ons gesels ook met Calla du Toit van Tru-Cape oor een van Suid-Afrika se appel-variëteite wat die afgelope jaar met 13% gegroei het.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

South Africa’s government gains greater power to interfere on farms

Estimated reading time: 5 minutes President Cyril Ramaphosa has recently signed three pieces of legislation into law that will all...

RSG Landbou: 19 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA

Naspeurbaarheid sal in die nabye toekoms ‘n werklikheid word. Dewald Oliver van RMIS, oftewel die Rooivleisbedryfsdiens, verduidelik waar die...

The Unemployment Insurance Act and the employer’s responsibilities

Estimated reading time: 4 minutes Employers and employees contribute to the fund, and employees who become unemployed, or their beneficiaries...

RSG Landbou: 18 Februarie – geborg deur Bonsmara SA

Die belang van navorsing vir die suiwelbedryf kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Dr Heinz Meissner van...

LandbouRadio: 18 Februarie 2025

Dis wat jy in vandag se LandbouRadio kan verwag: Dr Klaas-Jan de Leeuw praat oor aanvullende beesvoeding in die herfstyd. Die...

Spot the culprits to prevent sweating sickness

Estimated reading time: 4 minutes Bont legged ticks are a familiar sight in South Africa, often leaving a trail of...

Keep exploring...

Landboumarkte: Speenlamprys bly daal in Februarie

Estimated reading time: 3 minutes Hiermee 'n oorsig van die landboumarkte in Februarie 2024: Nadat die rand die jaar sterk begin het, het die geldeenheid deurlopend...

Ekonomiese oorsig vir Maart: Landboumarkte wissel

Estimated reading time: 3 minutes Die rand het ‘n goeie maand ervaar tydens Maart en het deurlopend teenoor die dollar versterk en ‘n redelike stabiele...