HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 7 Junie 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 7 Junie 2023 – geborg deur Plaas Media

Fairy circles is ‘n ongewone natuurverskynsel wat Woensdag op RSG Landbou onder bespreking kom. Hierdie sirkels kom in sommige woestyne voor en JW Hurter van die Universiteit van Pretoria vertel van sy navorsing.

Dan het daar in November 2022 vir die eerste keer in Suid-Afrika, ‘n virale hemorragiese siekte onder hase uitgebreek. Dr Donavin Reynolds van Hipra praat oor die kliniese siektetekens en hoe dit behandel en voorkom word.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

RSG Landbou: 4 September 2024 – geborg deur MSD

Die belang van omgewingsreg en -bestuur vergroot namate omgewingskwessies dringender raak. Hierdie onderwerp het onder bespreking gekom tydens Agbiz Grain se 8ste SHEQ-virtuele werksessie....