RSG Landbou: 27 Januarie 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die TLU SA se jongboerkonferensie, ons ontvang die nuutste wolmarkverslag en ons vind meer uit oor Thuso Bonsmara se uitverkoping van hulle kudde.

TLU SA jongboerkonferensie

Hoe lyk die nuwe-generasie boer? Dis die fokus van TLU SA se jongboerkonferensie wat op 14 Maart buite Pretoria sal plaasvind. Clemens Senekal vertel ons meer. Hy praat ook oor die kriteria van dié organisasie se Jongboer van die Jaar-kompetisie.

Nuutste wolpryse

Heinrich Victor is terug met die nuutste wolpryse.

Thuso Bonsmara hou uitverkoping

En dan gesels ons met Thabo van Zyl van Thuso Bonsmara in die Wesselsbron-omgewing, oor die uitverkoping van hul kudde op 12 Februarie.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on the other hand, is the misfortune, accident, or disaster that...