HomePodcastsRSG Landbou: 24 September 2025 - geborg deur Pioneer Saad

RSG Landbou: 24 September 2025 – geborg deur Pioneer Saad

In vanoggend se RSG Landbou is daar onder andere met AJ Steyn van Pioneer Saad en dr Didi Claassen van Afrivet gesels.

Optimale plantdatum belangrik

Die kies van ‘n optimale plantdatum vir gewasse onder besproeiing is belangrik. So sê AJ Steyn van Pioneer Saad. Hy brei hieroor uit.

Waarom teen hondsdolheid ent?

September is Wêreldhondsdolheidsmaand en dr Didi Claassen van Afrivet verduidelik waarom diere-eienaars hul diere moet ent.

Studente praat by SAWMA-konferensie

Ons luister verder na ‘n paar studente wat spekers was by die Southern African Wildlife Management Association-konferensie in die Oos-Kaap.  

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...