HomePodcastsAgriOnAir

AgriOnAir

Brahman SA nasionale veiling: Wat kopers kan verwag

Estimated reading time: 2 minutesDie Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika maak gereed vir een van die belangrikste datums op hul kalender, die Brahman SA nasionale veiling....

Nasionale RPO oor dieregesondheid – Februarie 2026

Estimated reading time: 1 minuteDr Frikkie Mare, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels met AgriOnAir-luisteraars oor die uitdagings en dieresiektes waarmee...

SSA oor samewerking

Estimated reading time: 1 minuteIn Desember 2025 het Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA), met AgriOnAir-luisteraars gesels oor die beginsels van samewerking...

RPO kyk terug op 2025

Estimated reading time: 1 minuteHoewel die rooivleisbedryf 'n baie moelike 2025 agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het....

RSG Landbou: 25 Desember

In RSG Landbou se Kersprogram gesels ons met die wenner van die Agri's Got Talent-kompetisie, Jenedine Jantjies en die Fourie-gesin bespreek die Stellaland Meatmaster-klub...

Nasionale RPO skop af met rooivleisbewusmakings-veldtog

Estimated reading time: 1 minuteDr Frikkie Maré hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie vertel ons meer oor ‘n bewusmakingsveldtog waarmee hulle in Januarie...

Volhoubare suiwelproduksie – SSA vertel meer

Estimated reading time: 1 minuteTania Blignaut van die Suiwelstandaardagentskap (SSA) brei in vandag se aflewering van Plaas TV uit oor die verandering in fokus...

Stray animals, traceability, biosecurity, and court cases

Estimated reading time: 1 minuteStray animals have become a major problem in most provinces, threatening small and large stock producers' biosecurity status. Brent McNamara,...

SSA ontvang Sanas-akkreditasie

Estimated reading time: 1 minuteDie Suiwelstandaardagentskap (SSA) het vroeër in September hulle Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas)-akkreditasie ontvang. Jompie Burger, besturende direkteur van die SSA,...

Aanmelding van veediefstal van kardinale belang

Estimated reading time: 1 minuteIn 2023 het die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum besef dat die aanmeldingsyfers van veediefstal baie laag is. Hulle het kort daarna sessies...

Brahman-beestelersgenootskap se veilingsplanne

Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap bring ons op hoogte van hul vleiskwaliteitnavorsing en wat hul vir die genootskap se nasionale veiling op 5 September beplan....

Regulatoriese landskap in die suiwelbedryf

Estimated reading time: 1 minuteSuid-Afrika se regulatoriese omgewing vir die suiwelbedryf behels spesifieke wetgewing en uitgebreide regulasies wat minimumvereistes vir gehalte, veiligheid en...