RSG Landbou: 21 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media

Estimated reading time: 1 minute

Waarna kan jy uitsien in vandag se aflewering van RSG Lanbdbou?

Wild word meestal as selfonderhoudend beskou en daarom mag wenkbroue lig wanneer daar na mineraalaanvullings verwys word. Kobus du Plessis van Feedtek verduidelik waarom dit soms nodig is.

Ons vind ook uit watter lande word gesien as die grootste aartappelproduserende lande in die wêreld, in ons gesprek met FP Coetzee van Aartappels SA.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Related Posts

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit...

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit...

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

RSG Landbou: 2 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit...

RSG Landbou: 1 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit...