Bonsmara SA vier vanjaar hul 60ste bestaansjaar. Louis Steyl gesels oor hul beginjare, die sukses van dié beesras en hul feesviering in Maart.
Laurence Allem gesels met ons oor Mielieboere se Bonsmaraveiling van 20 Februarie.
Aartappels SA het in Desember ‘n aansoek by die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling ingedien. Dit is vir die opheffing van die kwarantynmaatreëls wat ingestel is vir aartappels wat deur die Pepper Ringspot-virus geaffekteer is. Dirk Uys gee terugvoer.
Dan is daar ook wolmarknuus met Heinrich Victor.
Luister nou na dié onderhoude.
#RSGLandbou word dié week met trots deur Bonsmara SA aan jou gebring.
Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society continually aims to be the leader in the beef cattle industry in order to adequately serve local and global producers and stakeholders by:
Acting with credibility and integrity at all times
Promoting scientific, biological and economic efficiency
Promoting practical and efficient production methods
Supplying superior, market-related breeding material to the industry
Supplying affordable, quality beef to all consumers
Through these actions, the Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society is committed to make a positive contribution to the promotion of a balanced environmentally friendly beef-cattle industry, for the benefit of the general populous and to ultimately support its members in viable business endeavors
RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.
Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
Luister hier na vorige uitsendings.