RSG Landbou: 21 Februarie 2024 – geborg deur Bonsmara SA

Ons gesels met Koos du Pisanie. Hy het onlangs die landbouskou op Victoria-Wes bygewoon. Een van die hoogtepunte was ‘n Merino-skou en Koos gesels met van die deelnemers.

Niel Wilke van die Oos-Kaap was verlede jaar aangewys as wenner van die 2023 MPO-Nedbank Rentmeesterskap-toekennings. Carin Venter kuier by hulle op die plaas.

Dan hoor ons ook by Fanie Ferreira van die Melkprodusente-organisasie, watter rentmeestereienskappe by dié melkboer en sy besigheid uitstaan.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week met trots deur Bonsmara SA aan jou gebring.

Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society continually aims to be the leader in the beef cattle industry in order to adequately serve local and global producers and stakeholders by:

Acting with credibility and integrity at all times

Promoting scientific, biological and economic efficiency
Promoting practical and efficient production methods
Supplying superior, market-related breeding material to the industry
Supplying affordable, quality beef to all consumers

Through these actions, the Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society is committed to make a positive contribution to the promotion of a balanced environmentally friendly beef-cattle industry, for the benefit of the general populous and to ultimately support its members in viable business endeavors

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Popular stories