LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute

In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart van die Brangus-beestelersgenootskap oor ‘n onlangse besoek van Amerikaanse Brangustelers aan Suid-Afrika.
  • ⁠Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.
  • ⁠Johan gesels met Louis Steyl, hoof uitvoerende beampte van Bonsmara SA, oor die ses uitstaande kenmerke van die Bonsmara-ras.
  • ⁠Dr Lucius Phalang, handelsadviseur by AFMA, gesels oor die prestasie van die veevoerbedryf en die faktore wat dit affekteer.

Besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio of volg ons Soundcloud-blad by https://soundcloud.com/andbouadio om na LandbouRadio se vorige uitsendings te luister.

Related Posts

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien...

LandbouRadio: 2 April 2026

In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien...

LandbouRadio: 1 April 2026

In Woensdag, 1 April se LandbouRadio, kan jy uitsien...