LandbouRadio: 6 Februarie 2026

Share This Post

In Vrydag, 6 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Koos du Pisanie van Plaas Media het tydens vanjaar se Richmond-skou met Grant Naudé gesels oor die jaar se eerste Merino-skou wat met groot sukses plaasgevind het.
  • Ons begin ons Vrydagprogram met ‘n vars landbounuusbulletin.
  • Johan gesels met Deidre Louw van Plaas Media oor vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie se inskrywings en nuwighede.
  • Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Nick Serfontein, ‘n bekende boer van Edenville in die Vrystaat, oor die huidige stand van sake in die landboubedryf.
  • ⁠Gerrit Potgieter, president van die Boranbeestelersgenootskap, gesels oor die ras en wat voorlê in 2026.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die oggend...