In Woensdag, 4 Junie, se LandbouRadio:
- Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor skape se weidingsgewoontes.
- Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk werp meer lig op longontsteking onder kleinvee.
- Deon Saayman van Cape Wools vertel ons meer van die Karoo Winter Wool Festival.
- En ons gesels met Dr Charl Deacon van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie oor naaldekokerbewaring.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



