Jy kan môre, 31 Julie, weer inskakel vir LandbouRadio en dan het ons meer oor die volgende:
- Kinnear Geldenhuys van Brangus SA verduidelik vir ons hoe om die regte bul te koop.
- Dr Hendrik Hansen van Embryo Plus werp lig op die proses van embrio-oorplasing.
- En Feedtek se Sjoerd ten Cate praat oor die afronding van lammers op aangeplante weiding.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


