LandbouRadio: 3 November 2025

In Maandag, 3 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan Gunter gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo in ons nuwe skoupraatjies-reeks.
  • John Melville van OVK gesels oor bek-en-klouseer en bloutong.
  • ⁠Prof Johan Willemse deel sy weeklikse markoorsig.
  • Dr WA Lombard vertel waarna lesers kan uitsien in die jongste uitgawe van Veeplaas.
  • ⁠Dr Bobbie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, gesels oor hulle nuwe IDTrax-stelsel.
  • ⁠Dok Faffa Malan gesels oor biosekuriteit.
  • ⁠Pieter Möller deel met ons sy landbouboodskap vir die maand.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Oranjerivier se watergehalte in krisis

Estimated reading time: 6 minutes Watergebruikers in die laer Vaal-Oranjeriverstelsel kry baie te doen met chemikalieë en patogene in die water waaroor hulle nie juis...

Veediefstalvoorkoming bly ‘n moeilike saak

Estimated reading time: 1 minute Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor die forum se doel en ander belangrike aspekte van veediefstal. Hy verduidelik...

Nuwe rekords kenmerk 2026 SA Suiwelkampioenskappe

Estimated reading time: 4 minutes Agri-Expo verwelkom vandeesweek die voorste rolspelers in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf by die 2026 SA Suiwelkampioenskappe by Eensgezind buite Durbanville. Vanjaar...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for this week's report. How are these...

LandbouRadio: 27 Maart 2026

In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n vars landbounuusbulletin. ⁠Carin Venter van Plaas Media het tydens...