LandbouRadio: 29 Julie 2025

Dis wat vir jou voorlê in Dinsdag, 29 Julie, se LandbouRadio:

  • Die hoofbeoordelaar van die SA Preserveerkampioenskap, Susina Jooste, praat oor die sukses van dié kompetisie.
  • Die landbou-weerkenner Johan van den Berg gesels met ons oor die impak van klimaatsverandering op landbou.
  • En Garth en Elsa Featherstone boer met Merino’s, Angoras, en Angusse tussen Graaff-Reinet en Aberdeen, en gesels oor die sleutel tot hul sukses.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 15 September 2026

In Dinsdag, 15 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Johan gesels met dr Poena van Niekerk, bestuurder by Ede Farming, oor die...

LandbouRadio: 14 September 2026

In Maandag, 14 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:In ons maandelikse Melk SA-praatjie gesels Johan met Anneke van Niekerk oor die...

LandbouRadio: 11 September 2026

In Vrydag, 11 September se LandbouRadio, met trots aan jou gebring deur BKB, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop die oggend af met...