LandbouRadio: 29 Desember 2025

Estimated reading time: 1 minute

In Maandag, 29 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Izak Hofmeyr van Plaas Media bring vir jou interessante internasionale landbounuus.
  • Dr Jack Armour van Vrystaat Landbou sê veesiektes raak almal en ons het elkeen ‘n verantwoordelikheid.
  • Dr WA Lombard vertel wat ons in die Januarie-uitgawe van Veeplaas kan verwag.
  • ⁠Ek gesels met Melt Loubser, uitvoerende hoof van Fair Cape, oor hulle 30-jaar feesvieringe.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek ons SoundCloud-blad om na vorige uitsendings van die program te luister.

Popular stories