Estimated reading time: 1 minute
In Vrydag, 26 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- ‘n Vars landbounuusbulletin.
- Johan Gunter gesels met Corine Steyn, bestuurder van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, oor die forum se werksaamhede.
- Theo Hoffman van die Bosvelder-studiegroep vertel meer oor die Bosvelder-skaapras, die studiegroep en hul veiling wat op 7 Februarie plaasvind.
Luister gerus saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik besoek ons SoundCloud-blad om na vorige uitsendings van LandbouRadio te luister.