LandbouRadio: 28 Julie 2026

In Dinsdag, 28 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Carin Venter van Plaas Media het die onlangse Weidingsvereniging van Suider-Afrika se kongres by die Houw Hoek-hotel in die Elgin-vallei by Grabouw bygewoon, en daar met prof Helga van der Merwe gesels oor haar navorsing oor plantegroei in ariede gebiede.
  • Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met dr Dirk Strydom van Graan SA, oor hulle Groei vir Goud-kompetisie en die mediabesoek aan die IG Botma Boerdery buite Bothaville.
  • Richardt Venter, ‘n kuilvoerkonsultant, vertel hoe Plaas Media se Santam Nasionale Kuilvoerkompetisie vorder en wat gebeur sodra die monsterneming afgehandel is.
  • Pierré Vlok gesels in sy gereelde ‘By die plaashek’-rubriek oor die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings.
  • Johan gesels met Jacques Roberts, besigheidsontwikkelingsbestuurder by Santam, oor oesversekering.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag...