LandbouRadio: 25 September 2025

Donderdag, 25 September, is dit weer LandbouRadio-tyd en hierna kan jy uitsien:

  • Phillip Strydom, ‘n professor in Vleiskunde aan die Universiteit Stellenbosch, praat oor vleis-alternatiewe.
  • Die kuilvoerkenner, Richardt Venter, gesels oor kuilvoer wat te nat of droog is.
  • En dr Johnny van der Merwe takseer vir ons die graanmarkte.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...

LandbouRadio: 2 April 2026

In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en...