HomeLandbouRadioLandbouRadio: 23 Julie 2025

LandbouRadio: 23 Julie 2025

Wat lê vir jou voor in Woensdag, 23 Julie, se LandbouRadio?

  • In die Skaapherder se Woensdagwenk praat Leon Kruger oor blou-uier.
  • Die hoof van grondkunde by Agri Technovation, Marnus Ferreira, vertel ons hoe presisieboederytegnologieë landbou in Suid-Afrika verander het.
  • En Grace Tefu van die Landbounavorsingsraad se Nematologie-groep, praat oor die bestuur van aalwurms in kleinskaalse boerdery.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...