Estimated reading time: 1 minute
In Maandag, 22 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Onkruidkenner, Prof Charlie Reinhardt, praat oor nuwe en tradisionele maniere om onkruid te beveg.
- Dr Japie van der Westhuizen praat oor die funksionele doeltreffendheid van kleinvee.
- Dr Danie Odendaal, konsulterende veearts, praat oor knopvelsiekte-uitbrekings en hoe om dit te hanteer.
- John Melville deel met ons ‘n paar nuttelose maar interresante feite.
Luister saam na LandbouRadio:
Besoek LandbouRadio se Soundcloud-blad hier om na vorige uitsendings van die program te lusiter.


