LandbouRadio: 20 Februarie 2026

Share This Post

In Vrydag, 20 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dis Vrydag en ons skop af met ‘n kraakvars landbounuusbulletin.
  • ⁠In ons gereelde veiligheidspraatjie gesels Johan met Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale RPO se Veediefstalvoorkomingsforum, oor veediefstaltendense en die suksesse wat behaal is om veediewe vas te vat.
  • ⁠Deidré Louw van Plaas Media gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor die jongste stand van sake wat bek-en-klouseer betref, asook oor praktiese wenke oor die hantering van die BEK-entstof.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...