In vandag se LandbouRadio:
- Die Skaapherder, Leon Kruger, gee raad oor die inenting van jong lammers.
- Ons vind alles uit oor bloutong by dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk (V-Net).
- Jacqueline Odendaal, tegniese bestuurder by die Suiwelstandaardagentskap, praat oor hul webinaarreeks wat handel oor suiwelsake.
- Daar is ‘n gesprek met Dave McCall, die president van die Sussex-beestelersgenootskap, oor hulle deelname aan vanjaar se Hertzogville Landboufees.
- En ons hoor by ‘n spesialis in gewassiektes, dr Rikus Kloppers, wat presies Goss se bakteriese verwelk is.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


