In Maandag, 19 Mei, se LandbouRadio:
- Professor Johan Willemse voorsien ons weer van ‘n ekonomiese oorsig.
- Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, praat oor die groeiende probleem van mense wat onwettig op plase met honde jag.
- En dan is daar ook ‘n spesiale NAMPO Oesdag-bydrae oor Made by Mosaic, ‘n werkskeppingsinisiatief vir pleegouers.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


