Wat lê vir jou voor in Woensdag, 18 Junie, se LandbouRadio?
- In die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor hoe opruiming werk ná ‘n geval van kriptosporidium.
- Dr Mark Chimes, raadgewende veearts by Melk SA, praat oor brusellose.
- En dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk vertel hoe jy ‘n entingsplan vir jou plaas kan ontwikkel.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


