In Vrydag, 18 Julie, se LandbouRadio wag die volgende op jou:
- Daar is weer kraakvars landbounuus.
- Ons leer die nuwe president van die Boran-beestelersgenootskap beter ken.
- Johan Gunter is weer aan die woord met sy veilingsinsetsel, Onder die Hamer.
- En ons kyk na die week wat wag se weervooruitsigte met landbouweerkenner, Johan van den Berg.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



