Dis weer LandbouRadiotyd, dagsê en baie welkom van my LL. Dis wat vandag op jou wag:
- In die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor kliniese ondersoeke.
- Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor kwessies wat hulle bekommer.
- Johan Gunter praat met Kayla Oosthuizen van George oor die trekperde waarmee hulle skou.
- En Chrystal van Wyk, besigheidsbestuurder van Bredasdorp Park, gee ‘n terugblik op NAMPO Kaap.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


