LandbouRadio: 17 November 2025

In Maandag, 17 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Pat en Wade Bailey oor hulle Beefmaster-kudde.
  • Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markoorsig.
  • Die weerman, Johan van den Berg, praat met Koos du Pisanie oor klimaatsverandering.
  • Die LNR se dr Sarah Roffe gesels ook oor weer- en klimaatsverandering.
  • ⁠John Melville werp lig op ‘n inentingskedule om bloutong te beheer.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...