In Maandag , 16 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Prof Johan Willemse deel sy weeklikse markverslag.
- Dr Dave Midgley, hoofbestuurder van die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, deel inligting oor gevaarlike siektes wat na die goeie reën ‘n groot probleem kan word.
- John Melvile vertel meer oor verhoogde skeerwaardes.
- Johan gesels met Jenny Lombard van Novonesis en ‘n beoordelaar by die 2026 Agri-Expo SA Suiwelkampioenskap, oor die beoordelingsproses en kriteria.
- Johan gesels ook met dr Johan van Rooyen, ‘n veearts van Steynsburg, oor ‘n baie spesiale projek waarmee hulle besig is.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



