LandbouRadio: 15 Julie 2026

In Woensdag, 15 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
* Ons eerste gas is Leon die skaapherder met sy Woensdagwenk en vandag praat hy oor die behandeling van plantvergiftiging.
* Carin Venter van Plaas Media het onlangs die Vereniging van Veekundiges se kongres bygewoon, waar ‘n paneelgesprek gevoer is oor samewerking tussen veeartse en veekundiges. Ons hoor van die sameroeper, prof Norman Casey, en ander deelnemers aan die gesprek.
* Johan gesels met Shaun Wellmans van Agri Skills Transfer oor landbou-opleiding.
* Andrew Rheeders van Topigs Suid-Afrika gesels oor varkgenetika.
* ⁠Mariette Marais, ‘n plantnematode-taksonoom, vertel meer oor nematodes as vektore van plantvirusse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag...