HomeLandbouRadioLandbouRadio: 14 April 2025

LandbouRadio: 14 April 2025

In vandag se LandbouRadio:

  • Ons gesels met die onkruidkenner professor Charlie Reinhardt oor onkruiddoders.
  • Professor Johan Willemse het sy weeklikse ekonomiese oorsig.
  • En ons vind meer uit oor die Brangus-beesras en die Hertzogville-skou by Brangusstoetteler en -beoordelaar, Johan Bloemerus.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...