Thursday, March 13, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 13 Maart 2025

LandbouRadio: 13 Maart 2025

In vandag se LandbouRadio:

  • Dr Helena Theron, ‘n senior genetikus by SA Stamboek, vertel ons meer oor perde se genetika oor die eeue.
  • Hanno van Schalkwyk van Vinpro het meer inligting oor hulle kursus in tegniese wingerdbou.
  • Dr Johnny van der Merwe van AMT het nuus oor die graanmarkte.
  • En dan gesels Ockert Vermeulen, ‘n kleinveeboer van Williston, oor sy deelname aan die Williston Landbouskou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Ekonomiese oorsig vir Februarie: ’n Maand van gemengde welslae

Estimated reading time: 2 minutes Die rand het in Februarie ’n wisselvallige maand ervaar waar dit aan die begin van die maand effe verswak en...

Namibië leer by SA-boere