HomeLandbouRadioLandbouRadio: 12 Junie 2025

LandbouRadio: 12 Junie 2025

In Donderdag, 12 Junie, se LandbouRadio:

  • Benjamin Bosch van Bonsmara SA vertel meer oor hul veilingseisoen wat voorlê.
  • Daar is ‘n gesprek met dr Andries Daniels van Raisins SA oor hulle wingerdakademie, Vine Academy, en modelplaas.
  • Dr Johnny van der Merwe beskou die graanmarkte op die keper.
  • En ons gesels met een van die finaliste in hierdie jaar se Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie, Gordon Andersen.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board