In Vrydag, 12 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Kraakvars landbounuus.
- Izak Hofmeyr gesels met Piet Roets oor die Swinburne-boerevereniging se interessante geskiedenis.
- In ons weeklikse veiligheidspraatjie bied ons veiligheidswenke soos om van jou daaglikse roetine af te wyk.
- In ‘Onder die hamer’ gesels Johan Gunter met Wikus Bekker van All in One Crux Dohne’s oor dié skaapras en oor sy komende veiling.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

