In Vrydag, 11 Julie, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:
- Die bestuurder van navorsing en ontwikkeling by Melk SA, dr Heinz Meissner, praat oor gesig-ekseem.
- Dr Carmen Muller, ‘n navorser in menslike voeding by die Universiteit van Pretoria, klaar sekere wanpersepsies oor aartappels op.
- Chrystal van Wyk, besigheidsbestuurder van Bredasdorppark, vertel ons meer oor NAMPO Kaap.
- En ons veilingsman, Johan Gunter, kyk onder meer na die aanstelling van dr Peter Evans as bek-en-klouseer (BEK)-reaksieleier, en na BEK-regulasies en -vereistes by veilings.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


