LandbouRadio: 11 Februarie 2026

Share This Post

In Woensdag, 11 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n lekker-luister program:

  • Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk, en die slag waarsku hy oor die gevare van doseermiddels.
  • ⁠Johan gesels met Tania Blignault, operasionele en projekbestuurder by die Suiwelstandaard-agentskap, oor melkstal-oudits en hoe dit werk.
  • Johan gesels ook met Cois Viljoen, hoof uitvoerende beampte van Gumboots Africa, oor Dunlop se rubberstewels.
  • Dr Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie, vertel oor die bekendstelling van die LNR se eerste dosisse bek-en-klouseer entstof.
  • ⁠En dan gesels Susan Marais van Plaas Media met die minister van landbou, John Steenhuisen, oor dieselfde entstof.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die oggend...