Hierna kan jy uitsien in vandag se LandbouRadio:
- Ons het weer kraakvars landbounuus.
- Daar is ’n gesprek oor die gebruik van chemiese middels in landbou met Roleen la Grange van CropLife SA.
- Moet die Noord-Kaap bekommerd wees oor bek-en-klouseer? ’n Kenner op dié gebied, dr Shaun Morris, veearts en eienaar van Octavoscene, beantwoord hierdie vraag.
- En dan is dit ook weer tyd vir die volgende episode in ons ‘Onder die hamer’-reeks met Johan Gunter.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


