LandbouRadio: 10 Junie 2025

In LandbouRadio op Dinsdag, 10 Junie:

  • Kenny Beeton, streeksontwikkelings- en bemarkingsverteenwoordiger van Nutrico, vertel ons meer oor Rhizobium en die rol wat dit in landbou speel.
  • Anri Coetzee, departementshoof van landbou by die Landbouskool Hendrik Potgieter in die Vrystaat, gesels oor hulle sogenaamde HPA-projek.
  • Dawie du Plessis, senior landboukundige en verkoopsbestuurder by Agricol, praat oor ‘n ondersoek of dekgewasse koolstofvlakke in die grond kan verhoog.
  • En hoe sien banke grondonteiening sonder vergoeding? Wie gaan pa staan vir ‘n boer se skuld as ‘n plaas onteien moet word? Koos du Pisanie van Plaas Media het meer gaan uitvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South Africa. Looking back at history, large numbers of these animals...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige produktiwiteit van jou kudde verseker. Die doel van ’n winterlekprogram...

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating to grading, quality, production areas, and production methods. This article...