In vandag se LandbouRadio:
- Ons vind meer uit oor die uitslag van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie-been by die Bloemskou.
- Dr Johnny van der Merwe het die jongste graanmarknuus.
- Daar is ‘n gesprek met Sytze Smit van die Brahman-beestelersgenootskap oor die ras en hulle uitstalling by Nampo.
- En dan gesels Christiaan Swart van die LWO-werkgewersorganisasie oor die regulering van Sektorale Vasstelling 13 in die landboubedryf.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

